Opposisie moet op hou klippe gooi teen die ANC
President Cyril Ramaphosa het opposisiepartye gemaan om hulle daarvan te weerhou om die regerende party aan te val. Hy het in sy repliek op die debat oor die staatsrede benadruk daar is ʼn behoefte om die instelling van bestaande planne te versnel eerder as om nuwes te ontwikkel. Volgens Ramaphosa vereis die land se energiekrisis ʼn gekoördineerde aanslag en dringende optrede: