Goeie reen oor Botswana, plaaslik bly dit warm
Volgens weerkaarte van die suidelike deel van Afrika, dui dit aan dat goeie reënneerslae vir die komende dae in die oostelike helfte verwag kan word. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse weerkenner Kobus Botha gesels wat sê daar is ‘n invloei van tropiese weer oor Botswana. Namibiërs kan egter net warm temperature te wagte wees.