Ramptoestand na swaar reën duer AgriSA verwelkomFebruary 16, 2023

AgriSA verwelkom die verklaring van ‘n ramptoestand in sewe provinsies wat deur onlangse vloede geraak is. Boere het aansienlike skade aan hul produkte, eiendom en lewensbestaan opgedoen. Die aankondiging is deur die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Nkosazana Dlamini Zuma, gedoen. Boere word aangemoedig om impakstudies  te voltooi om die skade te bepaal. AgriSA se risiko- en rampbestuurder, Andrea Campher, sê die ontplooiing van hulpbronne sal verligting bied en help om noodsaaklike infrastruktuur te herbou: