Nieu-Seeland se rampe is klimaatsveranderingFebruary 16, 2023

Nieu-Seeland gaan gebuk onder natuurrampe en veral Auckland het die afgelope tyd deurgeloop. Sikloon Gabrielle is die vierde ramp in vier jaar. Die Britse Hoë Kommissaris in die land, Phil Goff, sê dit is sonder twyfel as gevolg van klimaatsverandering.