Begroting: Shiimi sal (seker) weer miljarde aan weermag toekenFebruary 16, 2023
Die Namibiese finansminister Ipumbu Shiimi sal volgende week Woensdag die begroting vir die 2023-204 boekjaar lewer. Op die oomblik is daar groot ekonomiese uitdagings en beide die regering en huishoudings is verkeer onder erge druk. Kosmos 94.1 Nuus wou by die politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah weet of Shiimi, onder die heersende toestande, weer ‘n reuse toekenning, soos gebruiklik, aan die weermag sal maak.