Aartappels skiet die hoogte inFebruary 16, 2023
Die jongste aanduidings vir aartappelpryse toon dat die prys tans in Suid-Afrika 66 persent hoër is vergeleke met dieselfde tyd verlede jaar. Bekende landbouekonoom dr. Kobus Laubscher sê daar kan moontlik effe verligting te wees maar, daar is uitdagings – waar beurtkrag ‘n wesenlike rol speel. Hy verduidelik.
Daar sal natuurlik ook ‘n impak op Namibiese verbruikers wees.