Britse ondersteuning vir plaaslike LGBT-regte, verwelkom
Equal Rights Namibia het die Britse regering se spesiale gesant op LGBT-sake, Lord Nick Herbert in Namibië verwelkom. Hy skakel in by ‘n slypskool oor regter v ir die gemeenskap waar burgerlike samelewing-organisasies ook teenwoordig is. Die redakteur van Sister Namibia, Esme Mudge sê internasionale ondersteuning in die verband is uiters belangrik veral vir Namibië.