Stad Whk se werkers staak onwettigFebruary 14, 2023
Meer as 500 sogenaamde skoonmakers by Stad Windhoek staak nou vir ‘n tweede dag. Die groep eis vaste werkskontrakte. Die omstrede aktivis Michael Amushelelo is ook by die aksie betrokke. Die stad se woordvoerder, Lydia Amutenya, het aan die plaaslike uitsaaier bevestig die staking is onwettig.