Anette is terug, en die keer stap sy die Doodsakker
Anette Grobler was die heel eerste persoon in die geskiedenis wat die veelbesproke Skedelkus van die Dood in Namibië gestap het. Dit was in 2011 en die 570 kilometer is in 27 dae, vrou alleen afgelê. Die jaar April vat sy stappers Angola toe om die Doodsakker te stap. Sy gaan vanaf die Kunene mond Noord stap in die rigting van Namibe, 100 kilometer in vyf dae. Sy gesels met Kosmos 94.1 Nuus.