Maak saam op Wêreld Ietermagô-dagFebruary 13, 2023
Die wêreld herdenk Wêreld Ietermagô-dag op 18 Februarie. Daar word die meeste onwettige handel getref met die diertjie, regoor die wêreld en sy bewaring raak kritiek. Die Ietermagô Bewaring en Navorsing Stigting se stigter Kelsey Prediger het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.