Ekonoom sê oor voorspellings van US$100 per vat olie vanjaar

Bronne in Opul sê olie sal vanjaar teen 100 Amerikaanse dollar verhandel – as gevolg van verskeie redes, maar veral die herstel van die Chinese ekonomie na streng Covid-inperkings. Plaaslike ekonoom Gabriel Erastus het meer.

Dit sal ‘n impak op die plaaslike brandstofprys hê, ook met die Suid-Afrikaanse rand en Amerikaanse dollar wisselkoers en die Russiese faktor.