Delano Muller is in aksie in Johannesburg vandag

Delano Muller sal Namibië vandag verteenwoordig by die AJP-toer se Internasionale Jiu-Jitsu-kampioenskap wat in Johannesburg plaasvind. Die kompetisie is oop alle klasse, en ouderdomsgroepe. Dit vind by Wits-universiteit plaas en Muller sal onder andere, te staan kom teen die Suid-Afrikaanse Olimpiese-swemmer Chad le Clos se broer, Jordan.