Kragkrisis is beleidsprobleem, minister onnodig

Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê regstappe word benodig na aanleiding van President Cyril Ramaphosa se aankondiging van ‘n ramptoestand oor energie. Die adjunkhoof van beleidsnavorsing, Martin van Staden, sê die kragkrisis is die gevolg van swak beleid. Hy sê die Wet op Elektrisiteitsregulering moes gebruik word eerder as om ‘n nasionale ramptoestand af te kondig. Van Staden sê ook ‘n minister van elektrisiteit is onnodig: