Korrupsie by hoër onderwys moet aangespreek wordFebruary 10, 2023

Die buurland se minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, sê die Fort Hare-Universiteit in die Oos-Kaap is nie die enigste instelling wat met ongebreidelde korrupsie te kampe het nie. Hy sê die hoëronderwyssektor het baie werk om te doen op die gebied van veiligheid en sekerheid. Nzimande sê in die nasleep van ander voorvalle, wat geweld by tersiêre instellings behels, moet vennootskappe met wetstoepassing versterk word: