Stad Windhoek werk aan slaggate, gras teen die paaieFebruary 9, 2023
Die woordvoerder van Stad Windhoek, Lydia Amutenya, vra bestuurders in die hoofstad om versigtig te wees. Gras groei op die oomblik baie hoog teen die pad en veral op sirkels, kan dit sigbaarheid belemmer. Daar is ook uitdagings met slaggate maar, die Stad werk so vinnig soos hy kan om die probleme aan te spreek. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.