Sanksies teen Sirië beïnvloed nie bystand nie
Die Europese Kommissie sê hy verwerp bewerings dat die Europese Unie-sanksies wat ingestel is weens die Siriese regering se gewelddadige onderdrukking, ‘n uitwerking op die lewering van humanitêre hulp sal hê. ‘n Aardbewing van 7,8 het Turkye en Sirië getref en die lewens van minstens 15 000 mense geëis. ‘n Woordvoerder van die kommissie, Janez Lenarčič, sê Sirië het die aktivering van die EU se burgerlike beskermingsmeganisme versoek: