Oseanewedvaart – Kaapstad is gereed

Stad Kaapstad sê hy is gereed om na vyf jaar die Oseanewedvaart in die Moederstad terug te verwelkom. Vyf spanne van vyf vaarders elk word Sondag in Tafelbaai verwag vir hulle oorstaantyd in die Moederstad nadat hulle vanaf Kaap Verde gevaar het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê voor die seiljagte op die 26ste na Brasilië vertrek, sal die vaarders met verskillende bedrywighede vermaak word in die wedvaartdorpie op die V&A Waterfront: