Namwandi sien uit na ‘n goeie jaar by IUMFebruary 9, 2023
Die Internasionale Universiteit van Bestuur, of te wel, IUM, sê talle studente het vanjaar geregistreer en kursusse is tans besig om vol te raak. Volgens die stigter, dr. David Namwandi, is daar nie op die oomblik enige uitdagings nie en hy sien uit na ‘n goeie akademiese jaar.