Handelskamer reik uit na SME’s
Op 15 Februarie sal die Namibië Kamer van Handel en Nywerheid, in samewerking met die Khomas-streekraad ,’n besigheidsuitreikvergadering met SME’s van die verskillende kiesafdelings in die Khomas-streek aanbied. Die kamer se ontwikkelingsbeampte, Antonia Ndume-Udeh, het meer.