Munisipale skuld kniehalter Eskom, vererger beurtkrag
Die uittredende uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyter, sê die miljarde wat munisipaliteite die kragvoorsiener skuld, is die rede waarom opwekkingsprobleme nie op die kort termyn opgelos kan word nie. Hy en die raadsvoorsitter Mpho Makwana het die parlement toegespreek. De Ruyter sê indien munisipaliteite hulle skuld betaal, kan beurtkrag met tot twee fases verbeter:
Intussen sê De Ruyter as Eskom genoeg geld gehad het om diesel te koop, kon hy die oopsiklus-gasturbines se volle potensiaal gebruik: