Erongo-polisie hou klopjagte by skole, goewerneur het kommerFebruary 8, 2023

Die Erongo-goewerneur het sy kommer Neville Andre, het sy kommer uitgespreek oor die gebrek aan dissipline onder sommige leerders by die skool en by die huis as gevolg van die gebruik van dwelms. Die dwelms wat meestal in skole voorkom, sluit Mandrax, dagga en kokaïen in. Hy het by ‘n spesiale operasie wat verskeie skole aan die kus geteiken het en wat ook die polisie se honde-eenheid benut het. Volgens Nikolaus Kupembona, bevelvoerder van die Erongo-polisie, is dit ‘n deurlopende operasie wat daarop gemik is om alle smokkelary op skoolterreine uit te wis. Die kwessie van drankgebruik deur leerders, ook op skool persele wat ook onlangs in die nuus.