DeSantis verwerp ‘woke’, Disney se outonomie in die weegskaalFebruary 8, 2023
Disney se dae waar hy sy eie oord in Florida regeer het sonder enige regte van die deelstaat se regering, blyk om binnekort verby te wees. ‘n Nuwe wetsontwerp wat hierdie week vrygestel is, sal die maatskappy se distrik stewig onder beheer van Florida se goewerneur en wetgewende leiers plaas. Daar is menings dat Disney te liberaal is met seksualiteit en daarom is hy geteiken deur die Republikeinse leierskap in die deelstaat. Die goewerneur Ron DeSantis is op rekord dat geen maatskappy sy eie regering in Florida kan hê nie maar, hy sê ook die deelstaat verwerp wat hy die ‘woke-kultuur’ noem.