Swakop-dorpsraad vergader met ouers oor akademiese uitslae
Die Swakopmund-munisipaliteit het ‘n konferensie met ouers in die kusdorp gereël om die swak akademiese prestasie van leerders aan te spreek. Dit sal op 11 Februarie by die Mondesa-sentrum om nege-uur plaasvind. Volgens Linda Mupupa van die dorpsraad, sal ‘n oplossing ook talle ander maatskaplike uitdagings aanspreek. Sy verduidelik.