Sentrum vir reproduktiewe regte in Windhoek oop

Die Reproduktiewe geregtigheidsentrum het in Windhoek het sy deure oopgemaak. Daar sal vanmiddag om half-ses in inligtingsessie gehou word. Die sentrum, aangedryf deur die Voices for Choices-koalisie sal holistiese gesondheidsdienste aanbied om die liggaamlike integriteit van meisies en vroue te waarborg. Esme Leon van Sister Namibia sê dit is ‘n reuse-stap vorentoe.