SAMA sê buurland sal voordeel trek uit mediese hofFebruary 7, 2023
Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging doen ‘n beroep op die regering om ‘n gespesialiseerde mediese hof te stig. Dit volg ná ‘n onlangse voorval waarin moordaanklagte teen ‘n pediatriese chirurg aanhangig gemaak is. Dr Peter Beale is aangekla van die dood van ‘n tienjarige kind en ‘n baba van 21-maande wat albei gesterf het nadat hulle dieselfde soort operasie ondergaan het. Mark Human van SAMA sê ‘n gespesialiseerde hof sal die gesondheidstelsel help om mediese-regsaangeleenthede beter te hanteer: