Prolife sal in ’23 steeds veg teen aborsies, babastorting
Prolife Namibia het baie planne vanjaar in hul pogings om aborsies in Namibië te verhoed. Weggooi babas is veral ‘n probleem en so ook onwettige aborsies met meer as 3 000 wat in die afgelope twee jaar aangemeld is. Sasha Louw, stigter van Prolife Namibia het hulle planne vir die komende jaar so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord.