Gautengers moet klam bly, cholera is onder beheerFebruary 7, 2023
Inwoners van Gauteng word aangeraai om nie paniekbevange te raak nadat twee bevestigde cholera-gevalle in die provinsie aangemeld is nie. Die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het verseker die situasie is onder beheer. Sy het bevestig reaksiespanne is geaktiveer terwyl verhoogde toesigmaatreëls ingestel is. Volgens die Departement van Gesondheid se woordvoerder, Motalatale Modiba, is die twee bevestigde gevalle susters wat saam vanaf Malawi gereis het vir ‘n begrafnisdiens: