Boeing besnoei 2 000 posteFebruary 7, 2023

Die vliegtuigvervaardiger Boeing beplan om vanjaar sowat 2 000 poste in finansies en menslike hulpbronne te sny. Dit is aangesien hy op ingenieurswese en vervaardiging wil fokus. Boeing sê hy sal sommige van die rolle uitkontrakteer aan Tata Consulting Services, ‘n eenheid van een van Indië se grootste konglomerate.