Stygende rentekoers, ekonomiese drug en SME’s

Ekonomiese druk en stygende rentekoerse plaas druk op die kleinsakesektor, een van die belangrikste sektore vir werkskepping in die land. Daar was ondersteuning wat tydens Covid aangebied is maar, besigheidseienaars was huiwerig om lenings te neem. Daar is meer as 33 700 kleinsake-ondernemings in die land wat werk skep vir meer as 160 000 mense. Danny Meyer van SMEs Compete sê ondersteuning aan die sektor is belangrik…