Span kenners daargestel om beurtkrag aan te spreek – Cyril

Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê ‘n span onafhanklike kenners is saamgestel om nóu saam met Eskom te werk om ‘n diagnose te kry vir die uitgerekte beurtkrag-probleme. Die span sal ook optree om aanleg-prestasie te verbeter, veral by die ses kragstasies wat die meeste onklaar raak. Ramaphosa sê onderhoud is deurslaggewend vir energie-sekerheid en dit beteken meer kragstasies moes van lyn af geneem word vir onderhoud: