Parlementslede moes selfone geweier het  January 30, 2023

Reaksie word ontvang op berigte dat lede van die Nasionale Vergadering selfone ontvang het en kon kies tussen ’n Apple iPhone en Samsung-foon. Kosmos 94.1 Nuus het kommentaar van die oud-parlementslid, Henk Mudge gekry, wat geskok was dat die lede nie hierdie aanbod geweier nie….