SARB-baas sê SA kan 0,3% groei vanjaar verwagJanuary 27, 2023
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank verwag vanjaar ekonomiese groei van slegs 0,3 persent. Die president van die bank, Lesetja Kganyago sê dis vanweë beurtkrag en ander faktore. Hy sê hoë inflasie en swak ekonomiese groei bepaal steeds hoe toestande vir Suid-Afrika en die wêreld daar uitsien: