Met beurtkrag is afval ‘n opsie
Die afvalbestuursonderneming in die buurland, Interwaste, sê vullis kan ‘n primêre rol speel om krag aan Suid-Afrika te verskaf. Dit volg terwyl die land vir die volgende twee jaar kragonderbrekings kan ervaar. Volgens Eskom kan beurtkrag binne sowat 18 maande afneem. Kate Stubbs van die onderneming sê daar is wêreldwyd baie beproefde oplossings, sowel as gevallestudies van suksesvolle afval-tot-energie omskakelings: