Indringer-boorderkewer in Stad Kaapstad ontdek

Die Stad Kaapstad het inwoners gewaarsku ‘n boom wat met die indringer polifagiese boorderkewer besmet is, is Dinsdag op ‘n privaat eiendom in Nuweland ontdek. Die besmette boom is ‘n Boxelder-esdoringboom en staan op ‘n privaat eiendom in Kildareweg, Nuweland. Eddie Andrews van die stad sê inwoners van omliggende eiendomme word aangeraai om die bome op hulle erwe dringend te ondersoek: