Beurtkrag: Noodwetgewing is onnodig, meen DA
Die DA doen ‘n beroep op die Parlement om President Cyril Ramaphosa se Nasionale Energie-krisiskomitee se planne om noodwetgewing in te stel, heeltemal te verwerp. Die partye se oproep is blykbaar sodat die burokrasie gesystap kan word, wat in die pad staan van onmiddellike aandag aan die land se kragkrisis. Die DA-lid, Kevin Mileham, sê die voorgestelde noodwetgewing ontbloot die ANC-regering se rookskerm-benadering tot die krisis, terwyl die land in donkerte gehul is: