Uitstekende gesondheidsteikens daargestelDecember 7, 2022
Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Adhanom Gebreyesus sê groot sukses is by die UNITE Global-beraad in Lisabon in Portugal behaal. Die beraad, wat deur parlementslede en gesondheidsleiers van regoor die wêreld bygewoon is, het gelei tot ‘n memorandum van verstandhouding wat bepalings bevat wat tot voordeel van lande soos Namibië sal wees. Gebreyesus sê daar is drie belangrike kwessies wat aangespreek is.