MIV/vigs kan teen 2030 uitgewis wordDecember 1, 2022
Dit is vandag Wêrelddag vir Vigs en die internasionale gemeenskap mik daarna om die MIV/vigs-epidemie teen 2030 te beëindig. Kenners glo dit is moontlik indien MIV-sorg en -behandeling toeganklik gemaak word deur op voorkeurbevolkings te fokus en hulle behandeling lewenslank te ondersteun. Die BroadReach-gesondheidsontwikkeling in Suid-Afrika se woordvoerder, Veni Naidu, sê tienermeisies en vroue is weens hulle sosio-ekonomiese omstandighede meer kwesbaar vir MIV: