Meeste moorde in Kaap steeds as gevolg van bendeDecember 1, 2022

Bendeverwante geweld is steeds die hoofoorsaak van moordsake in die Wes-Kaap. ‘n Kriminoloog, Guy Lamb, het beklemtoon hoe ondoeltreffend die provinsiale regering is met die hantering van hierdie saak. Die onlangse misdaadstatistiek het getoon die provinsie het tussen Julie en September meer as een-duisend moorde aangeteken. Lamb sê die hoof-aandrywer van die opwaartse neiging in moorde is die bendegeweld: