Almal moet eerder wag vir Cyril om iets oor Phala Phala te sêDecember 1, 2022
Die minister in die Suid-Afrikaanse Presidensie, Mondli Gungubele, het Suid-Afrikaners gevra om te wag op President Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die Phala Phala-verslag. ‘n Onafhanklike parlementêre paneel het bevind hy moet vrae beantwoord oor die diefstal van buitelandse valuta op sy plaas in Limpopo in 2020. Gungubele het die media toegespreek oor gister se kabinetsvergadering. Hy sê dit is nie die eerste keer dat daar oproepe is vir Ramaphosa om opsy te staan nie en hy oorweeg nog die verslag: