One Love: Skande dat Fifa sommer net so ingegee hetNovember 29, 2022

Die sogenaamde One Love-armbande bly in die nuus. Veral Engeland se spelers wou die armbande, wat die LGBT-gemeenskap ondersteun, tydens hul wedstryde dra. Regte vir die gemeenskap bestaan nie in Katar nie en Fifa het toe opdrag gegee dat geen sokkerspeler dit mag dra nie. Jon Ashworth, die Britse skaduminister vir werke, sê dis skandelik dat Fifa sommer net ingegee het.