Britse Herfsverklaring: Ons sal regverdig wees en deernis hê, sê RishiNovember 16, 2022

Die Britse finansminister Jeremy Hunt sal môre die sogenaamde Herfsverklaring, die jongste ekonomiese plan vir die Verenigde Koninkryk, bekendstel. Eerste minister Rishi Sunak sê daar sal moeilik besluite gemaak moet word maar die regering sal “regverdigheid” en “deernis” toon.