Nam-gestremdes onder die loep
Konrad-Adenauer-Stiftung in Namibië bied tans ‘n Nasionale Gestremdheidskonferensie by in die hoofstad aan. Die konferensie het ten doel om bewustheid, inklusiwiteit en openbare deelname te skep en om Namibië se reguleringsraamwerk vir gestremdhede te vorm. Kosmos 94.1 se Francois Lottering woon dit by…