Dis ‘n skande dat Rishi nie COP27 bywoon nieOctober 28, 2022

Noord-Ierland se skadu omgewingsminister, Peter Kyle, sê dit is ‘n skande dat die nuwe Britse premier, Rishi Sunak, reeds aangedui het dat hy nie COP27 in Egipte in November sal bywoon nie. Volgesn Kyle het Brittanje ‘n internasionale rol te speel.