Otjomuise-fees sluit die naweek af, roer jou!October 21, 2022

Die Jaarlikse Otjomuise Live Arts Festival sluit die naweek af. Die fees, ‘n projek deur die Nasionale Teater van Namibië en die Goethe-sentrum sluit af met verskeie vertonings rondom Windhoek en Groot-Aub. Desiree Mentor, NTN se skakelbeampte deel meer met Kosmos 94.1 Nuus…