Zim-burgers tronk toe oor kabeldiefstalOctober 20, 2022
Drie Zimbabwiese burgers is in die Pretoriase Landdroshof tot tien-jaar tronkstraf elk gevonnis vir die besit van koperkabels en peuter aan noodsaaklike infrastruktuur. Die drie is in Maart in Tshwane in hegtenis geneem nadat hulle betrap is met gesteelde kabels. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Grandi Theunissen, het wetstoepassers se volgehoue pogings geloof om die stad se kritieke infrastruktuur te beskerm: