Four Paws staan Oekraïnse troeteldiere byOctober 20, 2022

Four Paws, die internasionale dierewelsynsorganisasie, het ‘n peiling gedoen van die stand van sake in verband met troeteldiere in die Oekraïne. Die uitdagings blyk om dieselfde te wees soos Namibië ervaar en volgens Elize Parker van Four Paws in Suid-Afrika, sal gratis sterilisasie, onder andere, baie help.