Twee in Namibiese toerismekringe wen Pyne-toekenningsOctober 18, 2022
Die Namibiese toerismesektor het uitgeblink in Nigerië met die uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië, Gitta Paetzold en Ivan Kaisosi, bestuurder van Strand Hotel in Swakopmund, wat met die gesogte Pyne-toerismetoekennings bekroon is. Paetzold deel haar vreugde met Kosmos 94.1 Nuus.