Namibië reik virums vir afstandswerkers uitOctober 14, 2022

Namibië het aangesluit by ander lande regoor die wêreld om visums vir afstandswerkers bekend te stel aan internasionale reisigers. Stad Kaapstad sê Suid-Afrika ervaar toenemend die moontlikheid om van digitale nomade se reis-wenslysie weggelaat te word, aangesien meer en meer mededingende bestemmings hierdie visums vir afstandswerkers instel. Die burgemeesters-komiteelid vir ekonomiese groei, James Vos, sê Namibië is die vierde Afrika-land wat dit doen ná Mauritius, die Seychelle en Kaap Verde.