SA, julle het fase vyf tot môreSeptember 23, 2022
Eskom het aangekondig fase vyf-beurtkrag sal vir die res van die dag voortduur. Die nutsmaatskappy sukkel met opwekkingskapasiteit nadat sommige opwekkingseenhede vroeër vandeesweek onklaar geraak het. Die woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê fase vyf sal tot môre voortduur: