Namibië het nou 919, nes die Amerikaane 911September 16, 2022
Die Namibia Marshal Rangers het ‘n landwye noodnommer, 919, bekend gestel. Die nommer funksioneer soos die bekende 911 van die VSA en kan die nodige dienste inlig, regoor die land. Sean Naude vra dat mense dit benut maar nie misbruik nie.